Liame Marx by een van die fotostasies vir die graad 1’s. Die tema vir die dag was We Rock. Elke keer as die helder klanke van die klok opklink betree nog ‘n jongeling sy amptelike skoolloopbaan.
Selfs haar ouer sussie is vandag hier,” het Anelda Maré gesê. Sabastian Deyzel is vreeslik opgewonde vir gr 1. Beide Sebastian Deyzel se ouers het verduidelik dat dit ‘n baie emosionele ...
Matriekleerlinge wat die 2024 Nasionale Senior Sertifikaateksamen deur die Onafhanklike Eksamenraad geskryf het, het 'n algehele slaagsyfer van 98,47% behaal. Dis privaat skole se beste slaagsyfer ...
Beurtkrag opgeskort 'ná tydelike terugslag' SA troepe se noodkreet uit DRK: ‘Ons is op ’n selfmoordsending’ Pretorianer vermis ná storm in Madagaskar sy kajak gryp Cyril en John se middagete trek ...
Die Weskus-onderwysdistrik het vir die skooljaar vir 2025 altesaam 1 350 aansoeke vir graad 1-leerders en nog 4 200 aansoeke vir graad 8-leerders ontvang, wat môre hul plekke in die skoolbanke sal ...