Jy kan nie vrede hê as jy teen die grein van God se ontwerp leef nie. Vrede is nie ’n soetsappige gevoel of toestand nie, maar swaard opneem vir die Koning se waardes en beginsels. Vrede en veg vir ...
Vir my het die nuwe jaar op ’n gepaste wyse begin. Ek wou die ou jaar afsluit en die oorgang na die nuwe jaar op ’n geestelike wyse begin. Dit het inderdaad my siel goed gedoen. Ek kon na binne kyk en ...
Vanjaar sal die wegspringplek van die Kaapstad-been van die SPAR Wedloop vir Vroue in Vleiweg, Groenpunt, op Sondag 30 Maart plaasvind. Vroue van alle vorms en groottes, ouderdomme en fiksheidsvlakke ...
‘n Roerende toneel waar mense Saterdag op die N1 saam gebid het vir hulle wat geliefdes hier op die N1 oor die feestyd verloor het Gemeenskapslede het verlede Saterdag hande in gebed gevat op ...
Jy moet die definisie van jou omstandighede wees,” is sy raad aan ander hoe om ’n mens se drome vlerke te gee. Ceres-kids boikot steeds oor onnie wat vervang is Tyd loop uit om Sassa goue kaarte te ...
Daar is niemand meer geskik om die leisels van hierdie inisiatief te neem as die oudskoolhoof en sportliefhebber, Hawie Engels. “Vir my is dit ’n nuwe hoofstuk. Ek was vir 12 jaar skoolhoof by ...
PAS IN: ’n Sestigjare Namibiese vrou is Maandag by die Ariamsvlei-grenspos in hegtenis geneem, nadat amptenare ses pakkies met vermoedelik kristalmetamfetamien (crystal meth) ter waarde van N$1,3 ...