KAAPSTAD - Talle betogers het Vrydag opgeruk om hulle steun te wys vir 'n onderwyser van Kaapstad wat beweer 'n oudkollega het haar seksueel geteister. Kelly Manus, 'n voormalige leerkrag by die ...
MEER as 300 mense insluitend aktiviste en influencers, het Vrydag opgeruk na die Symphony Hoërskool in Belhar om geregtigheid vir Kelly Manus (26) te eis. Manus (26) maak sedert Dinsdag opslae in die ...