Hy het sy skoolloopbaan in 1986 in graad R by die Hoërskool Hopefield (HSH) begin en vandag is hy die waarnemende hoof.
Volgens die skool se mediabeampte, Liandri le Roux, is diè Graad R en Graad 1 maats baie opgewonde om saam hierdie nuwe avontuur in die ‘groot skool’ te begin. “Tweelinge bring maar altyd ‘n spesiale ...
“Ons teikenmark was die ouers van gr. R-leerders en om die belangrikheid om by ’n biblioteek aan te sluit aan ouers te verduidelik. Lees bemagtig ons kinders en daar moet reeds van ’n vroeë ouderdom ...
Talle van die ouers glo dis omdat soveel van die leerders ook al in graad R by dieselfde skole ingeskryf was. Nogtans was die eerste dag in die “groot skool” ook vir hierdie ouers ’n nuwe ...
Vir nog 'n ma was dit 'n emosionele oomblik. Jujinia Le Grange is 'n enkelouer vir haar dogter, Jenay Le Grange, sedert 2020 toe Jenay met graad agt begin het. Om te sien hoe haar kind die mylpaal ...