Twee getuies het Dinsdag onder eed hulself geïnkrimineer in die verhoor teen Zurenah Smit, hoofbeskuldigde in die moord op ...
Nuusredaksie – Die jongste taal in die wêreld is vanjaar ’n eeu oud en in Namibië vier Die Voortrekkers dit met ’n spesiale tema – Ons kán in Afrikaans! Dié tema ...
Wanneer dit by jou kind se vroeë onderwys kom, is daar niks belangriker as hul veiligheid, geluk en ontwikkeling nie, sê ...
Volgens Anita is die 20 kg gewigsverlies te danke aan leefstylveranderinge en 'n klein bietjie hulp. Sy het gesê dat alkohol nou meestal taboe is, behalwe op spesiale geleenthede. Suiker en stysel is ...
Kapt. Wynand du Toit van Springs was van diens af toe inwoners hom Sondagoggend omstreeks 07:30 na ’n winkel in die voorstad ...
Kom ons ondersoek die dieper betekenisse van drome wat verband hou met die huis en die mense wat dit binnegaan. Die huis in ...
Die Richelieu Eagles sal vanoggend met heelwat meer selfvertroue vir hul tweede internasionale eendagwedstryd (ODI) teen die VSA in Oman op die veld stap.In hul eerste ODI van ...
Teen die tyd wat ons almal môre werk toe gaan is Valentynsdag vir talle paartjies al lank vergete. Die bos blomme is vir vroulief op die kombuis se toonbank gelos en vroulief ...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Andre du Toit, die Navorsing en Ontwikkelings Direkteur van SA Seed Development, oor die ...
"Dit is inwoners se wetlike plig. Dit geld ook vir kleuterskole, laerskole en hoërskole. Indien enige persoon selfs net 'n ...
Jare lank al neul Solidariteit en AfriForum by Amerika om Afrikaners as slagoffers te beskou, maar eers met ’n malletjie in die Withuis kon dit gebeur. Nou moet ons ander Afrikaners inspring en wys ‘o ...
Valentynsdag Dit is amper hier en soos elke jaar is dit tyd om te dink oor hoe om jou geliefde met ’n spesiale geskenk te ...