Die Nasionale Padveiligheidsower heid (ANSR), die G NR en die PSP begin Dinsdag die padveiligheidsveldtog “Wanneer u bestuur, kan jou selfoon wag”, wat daarop gemik is om bewustheid te verhoog van die ...
Allesandro Swanepoel (23) het sy moses teëgekom toe hy iemand beroof het, en sit nou in die tjoekie. Dit kom nadat hy op 14 Maart 2024 iemand se selfoon onwettig geneem het in Millia-straat in die ...
Wetstoepassers het byvoorbeeld landwyd 711 184 boetes vir verkeersoortredings uitgereik. Meer as 23 600 bestuurders is beboet omdat hulle nie hul veiligheidsgordel gedra het nie en amper 17 000 is ...
Die 25 veiligste lugdienste ter wêreld vir 2025 is in volgorde: Air New Zealand; Qantas; Cathay Pacific, Qatar Airways en Emirate; Virgin Australia; Etihad Airways; DWARF; EVA Air; Korean Air; Alaska ...
Die cops, vergesel deur die slagoffer wat besig was om sy selfoon op te spoor wat tydens die kaping geneem is, het die foon na die hoeke van Dibana-weg en Ncedo-straat opgespoor, waar hulle ’n Toyota ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
‘n Polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli sê die verdagtes is gisteraand vasgetrek. Een van die verdagtes het ‘n selfoon in sy besit gehad wat aan een van die slagoffers behoort het, asook ‘n magasyn ...
Die Nasionale Senior Sertifikaat (NSC)-eksamenuitslae is op Dinsdag 14 Januarie, by skole beskikbaar gestel vir die matriekklas van 2024. ’n Totaal van 732 448 kandidate het landwyd geregistreer ...
sê dis vir hom ’n riem onder die hart dat die 321 matrieks met 767 A’s kon slaag en die klas ’n graadgemiddeld van 72.06% toon. “As mens nou daaraan dink: hulle het hul hoërskooljare ...
Gwarube sê die veerkragtigheid van die klas van 2024 weerspieël dié van die protea, Suid-Afrika se nasionale blom – ’n simbool van vernuwing en krag. “Die protea floreer in teëspoed met sy houtagtige ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果