Jani Steyn (18) van Malmesbury, wat onlangs in die derde posisie onder die Hoërskool Swartland se beste presterende ...
Afrikaanse boeke het vanjaar goed gedoen in alle genres op trefferlyste met lesers wat hul stemme dik gemaak het en hul beursies oopgemaak het. Topverkopers sluit van misdaad tot geestelike ...