Liame Marx by een van die fotostasies vir die graad 1’s. Die tema vir die dag was We Rock. Elke keer as die helder klanke van die klok opklink betree nog ‘n jongeling sy amptelike skoolloopbaan.
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Beurtkrag opgeskort 'ná tydelike terugslag' SA troepe se noodkreet uit DRK: ‘Ons is op ’n selfmoordsending’ Pretorianer vermis ná storm in Madagaskar sy kajak gryp Cyril en John se middagete trek ...
Matriekleerlinge wat die 2024 Nasionale Senior Sertifikaateksamen deur die Onafhanklike Eksamenraad geskryf het, het 'n algehele slaagsyfer van 98,47% behaal. Dis privaat skole se beste slaagsyfer ...
Die departement het aan Eyewitness News gesê dat hulle aansoeke van meer as 300 000 leerlinge vir graad 1 en 8 ontvang het. Die departement berig verder dat sowat 625 mobiele eenhede aangekoop is om ...