Liame Marx by een van die fotostasies vir die graad 1’s. Die tema vir die dag was We Rock. Elke keer as die helder klanke van die klok opklink betree nog ‘n jongeling sy amptelike skoolloopbaan.
Ten spyte van huislike omstandighede wat soms uitdagend was, het Ankia as een van Hoërskool John Vorster se top presteerders ...
Hoewel sy vir 90% gemik het, het sy aanvanklik ná die fisiese wetenskap- en wiskunde-vraestelle haar bedenkinge gehad ... Sy hoop om ’n toekoms in die filmbedryf na te streef. Justine gaan vanjaar ’n ...