DIE begin van ’n splinternuwe jaar bring vernuwing, hoop vir ’n beter môre en ’n kans om te blom waar jy geplant is! ’n Paar bekendes deel hulle Nuwejaarsvoornemens en dra ook hulle goeie wense vir ...