Allesandro Swanepoel (23) het sy moses teëgekom toe hy iemand beroof het, en sit nou in die tjoekie. Dit kom nadat hy op 14 Maart 2024 iemand se selfoon onwettig geneem het in Millia-straat in die ...
Die gr. 4-klas van die Laerskool Panorama het Maandag (3 Februarie) ’n aangename verrassing gekry toe hulle hul klaskamer in ’n splinternuwe baadjie sien. Danksy die barmhartigheid en samewerking van ...
VYF mans is dood ná hulle Vrydagaand in Phillipi-Oos geskiet, en daarna aan die brand gesteek is in hul voertuig. Wes-Kaapse speurders verbonde aan die eenheid vir ernstige en gewelddadige misdade ...