Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
“Ek vra dat u vir haar en haar familie bid,” skryf Riekie Venter, hoof van die Primêre Skool Dr. C.F. Visser in Estoire, op Facebook. “Ons God is groot – níks is vir Hom onmoontlik nie.” Vissies, soos ...
Kapt. FC van Wyk, ’n polisiewoordvoerder, sê twee persone het by die ingang van ’n skool in Henzikilestraat in hul wit Mahindra voertuig stilgehou. “Drie onbekende mans het die slagoffers se voertuig ...
“Wie het vir jou gesê om jou hande op Kelly te lê,” het betogers buite die skool gesing, terwyl die polisie en law enforcement hulle met ’n valkoog dopgehou het. Ontstoke inwoners het versoek dat die ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.